Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 8 maande gelede
 
=== Loopbaan ===
Pechtold begin sy loopbaan as afslaer by "Van Stockums Veilings" in [[Den Haag]] vir die veiling van [[Skildery|skilderye]]. Van 1994 tot 2003 is hy lid van die Stadsraad van [[Leiden]], 'n paar keer onderbreek deur sy funksie as wethouer. Van 2002 tot 2005 is hy algemeen voorsitter van die [[Demokrate 66|D66-party]]. Van 2003 tot 2005 is hy [[burgemeester]] van [[Wageningen]]. Van 2005 tot 2006 is Pechtold minister sonder portefeulje, naamlik minister vir Bestuurlijke Hernuwing en Koninkrijksrelaties in die [[Balkenende II-kabinet]]. Van 2006 tot 2018 was hy 'n lid van die [[Tweede Kamer van die State-Generaal]] vir die [[Demokrate 66]] en ook fraksie- en politieke leier gewees.
 
==== Politieke aktiwiteite ====
19 085

wysigings