Verskil tussen weergawes van "Hendrik Klopper"

k
k (→‎Verwysings: Vertaal nota)
 
== Militêre loopbaan ==
Klopper het in 1924 by die Suid-Afrikaanse Weermag aangesluit. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het hy die 3de Infanterie-Brigade in die Noord-Afrikaanse Veldtog<ref>{{cite web|title=The Generals of WWII: Klopper, Hendrik Balzazer|url=http://www.generals.dk/general/Klopper/Hendrik_Balzazer/South_Africa.html|website=generals.dk|accessdate=3 Oktober 2014}}</ref>, aangevoer waarvoor hy met die Distinguished Service Order (DSO) beloon is.<ref>{{cite web|title=The London Gazette, Issue 35697, page 3948|url=https://www.thegazette.co.uk/London/issue/35697/page/3948|website=The Gazette|publisher=The London Gazette|accessdate=3 Oktober 2014|date=8 September 1942}}</ref> Hy het toe kortliks die 2de Infanterie Divisie aangevoer. As fortkommandant is Klopper gedwing om Tobroek en sy garnisoen op 21 Junie 1942 aan Spil-magte oor te gee. Hy het in 1943 uitas ballingskapkrygsgevangene ontsnap en is amptelik vrygespreek vir die Tobroek-ramp.
 
Klopper was bevelvoeder van die Suid-Afrikaanse Weermagskollege van 1944 tot 1945, voordat hy in 1945 in bevel van die Noordelike Bevelstruktuur aangestel is.<ref>{{cite book|last=Uys|first=Ian|title=South African Military Who's Who 1452–1992|year=1992|publisher=Fortress Publishers|isbn=0-9583173-3-X}}</ref>
18 134

wysigings