Verskil tussen weergawes van "Kongo (taal)"

381 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
+ Kaart & Bron
(Nuwe artikel)
 
k (+ Kaart & Bron)
|state={{vlagland|Demokratiese Republiek van die Kongo}}<br />{{vlagland|Republiek van die Kongo}}<br />{{vlagland|Angola}}
|streek=[[Kongorivier]]
|sprekers=5,7 miljoen<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.ethnologue.com/language/kon | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kongo | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=1514 JunieJanuarie 20182019}}</ref>
|rang=
|skrif=[[Latynse alfabet]]<br />Mandombe
|fam6=[[Suidelike Bantoid-tale|Suidelike Bantoid]]
|fam7=[[Bantoetale]]
|nasie={{vlagland|Demokratiese Republiek van die Kongo}} ''(Nasionalenasionale taal)''<br />{{vlagland|Republiek van die Kongo}} ''(erkende taal)''
|agentskap=''geen''
|iso1=kg|iso2=kon|iso3=kon
|kaart=[[Lêer:LanguageMap-Kikongo-Kituba.png|250px|Verspreiding van Kongo]]
}}
 
'''Kongo''' (''Kikongo'') is 'n [[Bantoetale|Bantoetaal]] in [[Sentraal-Afrika]] wat deur sowat 5,7 miljoen mense gepraat word. Dit vorm saam met [[Lingala]], [[Luba-Kasai]] en [[Swahili]] die nasionale tale van die [[Demokratiese Republiek van die Kongo]],<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.omniglot.com/writing/tshiluba.php | title=Tshiluba | publisher=Omniglot | accessdate=14 Januarie 2019}}</ref> naas die [[amptelike taal]] [[Frans]]. Daarbenewens word Kongo in die aangrensende lande die [[Republiek van die Kongo]] en [[Angola]] gepraat.
 
[[Lêer:Kikongo-m.jpg|duimnael|links|Die [[Ave Maria]] in Kikongo]]
[[Lêer:Map - DR Congo, major languages.svg|duimnael|links|Verspreiding van die vier nasionale tale in die Demokratiese Republiek van die Kongo]]
'''Kongo''' (''Kikongo'') is 'n [[Bantoetale|Bantoetaal]] in [[Sentraal-Afrika]] wat deur sowat 5,7 miljoen mense gepraat word. Dit vorm saam met [[Lingala]], [[Luba-Kasai]] en [[Swahili]] die nasionale tale van die [[Demokratiese Republiek van die Kongo]] naas die [[amptelike taal]] [[Frans]]. Daarbenewens word Kongo in die aangrensende lande die [[Republiek van die Kongo]] en [[Angola]] gepraat.
Kongo het in Sentraal-Afrika langs die [[Kongorivier]] ontstaan en word deur die [[Kongo (volk)|Kongo-volk]] in die suidweste van die Demokratiese Republiek van die Kongo gepraat. Die taal is verder deur Frans en Swahili beïnvloed en het verskeie [[leenwoord]]e opgeneem.
 
Kongo het in Sentraal-Afrika langs die [[Kongorivier]] ontstaan en word deur die [[Kongo (volk)|Kongo-volk]] gepraat. Die taal is verder deur Frans en Swahili beïnvloed en het verskeie [[leenwoord]]e opgeneem.
 
== Verwysings ==
 
== Eksterne skakels ==
{{Interwiki|kode=kg}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Kikongo}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Kongo-language|title=Kongo language|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=20 April 2018}}
 
{{Interwiki|kode=kg}}
{{Taalsaadjie}}
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Bantoetaal]]