Noordhoek: Verskil tussen weergawes

2 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
(+3 blou [[ ]])
Noordhoek kan bereik word óf uit die skouspelagtige natuurskoonkuspad van Chapmanspiek, wat lei uit [[Houtbaai]]; of via die bergpad Ou Kaapseweg wat deur die pragtige [[Silwermyn Natuurreservaat]] loop - nou deel van die [[Tafelberg Nasionale Park]]. Noordhoek is 'n klein gemeenskap van verspreide mooi huise, dikwels met 'n uitsig oor die see. Dit het 'n groot perdebevolking aangesien pretritte op die lang strand 'n groot trekpleister is. Baie kunstenaars woon ook in Noordhoek.
 
{{KaapstadKaapstadse voorstede}}
 
[[Kategorie:Voorstede van Kaapstad]]
411 783

wysigings