Verskil tussen weergawes van "Albertina Sisulu"

k
thumb → duimnael
k (thumb → duimnael)
 
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Sisulu wedding with mandela and lembede.JPG|thumbduimnael|links|Albertina Sisulu is in [[1944]] met [[Walter Sisulu|Walter]] getroud. [[Evelyn Mase]] is links en [[Anton Lembede]] is regs van die bruid. [[Nelson Mandela]] is ver links. Rosabella Sisulu kyk uit oor die paartjie.<ref>{{en}} {{cite news|last=Sisulu|first=Elinor|title=Tribute: Life, love and times of the Sisulus|url=http://www.thenewage.co.za/20336-1007-53-Tribute_Life,_love_and_times_of_the_Sisulus|newspaper=The New Age|date=10 Junie 2011|accessdate=4 Augustus 2013}}</ref>]]
Albertina was van plan om 'n non te word, maar het toe gaan verpleeg. Op dié manier kon sy haar broers en susters finansieel ondersteun tydens hul studies. In 1944 is sy met [[Walter Sisulu]] getroud. Haar man het haar aangemoedig om betrokke te raak by die politiek en sosiale opheffingswerk. As verpleegster het sy byvoorbeeld geboortebeperking in Orlando bekend gestel.
 
336 632

wysigings