Verskil tussen weergawes van "Antieke Olimpiese Spele"

k
thumb → duimnael
k (thumb → duimnael)
[[Beeld:GR-olympia-palaestra.jpg|thumbduimnael|260px|Die [[palestra]] by [[Olympia]], waar [[stoei]]ers en ander atlete opgelei is.]]
 
Die '''antieke Olimpiese Spele ''' was oorspronklik ’n fees ter ere van [[Zeus]]. Later is nommers soos renne, [[spiesgooi]] en [[stoei]] bygevoeg. Dit was ’n reeks sportkompetisies tussen stadstate en een van die [[Pan-Hellenistiese spele]] van [[Antieke Griekeland]]. Die eerste Olimpiese Spele dateer van 776&nbsp;v.C.<ref name="olym_Olym">{{Cite web |title = History |work = Olympic Games |date = |accessdate = 11 Augustus 2016 |url = https://www.olympic.org/ancient-olympic-games/history |deadurl = no |archiveurl = https://web.archive.org/web/20160809210127/https://www.olympic.org/ancient-olympic-games/history |archivedate = 9 Augustus 2016 }}</ref> Dit is steeds gehou nadat Griekeland onder [[Romeinse Ryk|Romeinse beheer]] gekom het, totdat keiser [[Theodosius I|Theodosius]] dit in 393 n.C. beëndig het as deel van sy veldtog om die [[Christendom]] as Rome se staatsgodsdiens te vestig.
411 783

wysigings