Verskil tussen weergawes van "Boeremusiek"

6 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(→‎Eksterne Skakels: Geen bemarking word toegelaat nie. Jammer!)
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:Anglo-concertina-40button.jpg|thumbduimnael|right|300px|'n Tradisionele konsertina.]]
[[Lêer:Concertina.jpg|thumbduimnael|right|300px|Die konsertina word gespeel.]]
 
'''Boeremusiek''' is 'n unieke vorm van instrumentele volksmusiek wat in [[Suid-Afrika]] hoofsaaklik deur [[Afrikaans|Afrikaanssprekendes]] beoefen word. Dit dateer uit die era toe die persone wat dit beoefen het internasionaal bekend gestaan het as "Die Boere" van Suid-Afrika. Dit is informele musiek wat op 'n kenmerkende manier gespeel word en is hoofsaaklik bedoel as begeleiding vir sosiale danse.
353 462

wysigings