Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 8 maande gelede
k
thumb → duimnael
}}
 
[[Lêer:2006-16-a-full-1-.jpg|thumbduimnael|links|'n Kunstenaarsvoorstelling van [[Eris (dwergplaneet)|Eris]] met sy natuurlike satelliet Dysnomia.]]
'''Dysnomia''', amptelik '''(136199) Eris I Dysnomia''' ([[Grieks]]: ''Δυσνομία''), is sover bekend die enigste [[natuurlike satelliet]] van [[Eris (dwergplaneet)|Eris]], die grootste [[dwergplaneet]] in die [[sonnestelsel]]. Dit is in 2005 ontdek deur Mike Brown en ’n span aan die W.M. Keck-sterrewag in [[Hawaii]]. Dit is '''S/2005 (2003 UB<sub>313</sub>) 1''' genoem totdat dit die naam Dysnomia gekry het (genoem na die dogter van die [[Griekse mitologie|Griekse godin]] [[Eris (mitologie)|Eris]], na wie die dwergplaneet genoem is.
 
250 143

wysigings