Verskil tussen weergawes van "Fetisjisme"

3 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
thumb → duimnael
k (thumb → duimnael)
:''Hierdie artikel gaan oor fetisjisme in [[antropologie]]. Vir seksuele fetisjisme, sien [[Seksuele fetisjisme]].''
[[Lêer:Fetish Image (relates to David Livingstone) by The London Missionary Society cropped.jpg|thumbduimnael|180px|Die uitbeelding van ’n fetisj in [[Suid-Afrika]] deur die Londense Sendinggenootskap, omstreeks 1900.]]
’n '''Fetisj''' is ’n voorwerp wat volgens sekere mense bonatuurlike magte het, of spesifiek ’n mensgemaakte voorwerp wat ’n mag oor mense het. Die term kom van die [[Frans]]e woord ''fétiche'', wat weer van die [[Portugees|Portugese]] woord ''feitiço'' kom, wat weer van die [[Latyn]]se ''facticius'' ("kunsmatig") en ''facere'' ("om te maak") afgelei is.
 
353 611

wysigings