Verskil tussen weergawes van "Hobo"

3 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
thumb → duimnael
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:Oboj.jpg‎|thumbduimnael|'n Hobo sonder sy riet]]
Die '''hobo''' is 'n [[houtblaasinstrument]] wat met 'n [[dubbelriet]] bespeel word. Die hobo bestaan uit drie dele wat saam 'n koniese buis vorm en word gewoonlik van grenadella- of rooshout gemaak. Die riet word in die boonste deel geprop, terwyl die onderste deel 'n uitklokkende beker vorm. Die toonomvang van die hobo strek vanaf die b-mol onder middel c oor ongeveer drie oktawe.
 
400 691

wysigings