Verskil tussen weergawes van "Jin en jang"

3 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(taalverbetering)
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:Yin yang.svg|thumbduimnael|150px|Die tajitu-simbool – jin en jang]]
 
'''Jin en jang''' stel die skeppende krag in die heelal voor wat altyd volkome gebalanseerd moet wees sodat kosmiese energievloei kan plaasvind. Jin is die vroulike of negatiewe pool wat swart, koud en stadig is. Jang is die manlike of positiewe pool wat wit, warm en vinnig is. Die jin-en-jang-simbool dui daarop dat jin voortdurend verander in jang, en jang verander weer voortdurend in jin. Hierdie dubbelsinnige lewensbeskouing van jin en jang vorm die basis van die Chinese filosofie wat vervat is in die boek van verandering, of die [[I-Ching]].
400 691

wysigings