Kainosoïkum: Verskil tussen weergawes

k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:Miocene.jpg|thumbduimnael|240px|Soogdiere is die oorheersende [[gewerwelde]]s op land in die Kainosoïkum.]]
Die '''Kainosoïkum''' of '''Kainosoïese Era''' (ook die '''Senosoïkum''' genoem) is die derde en huidige van die drie [[Era (geologie)|geologiese eras]] van die [[Fanerosoïkum|Fanerosoïese]] [[Eon (geologie)|Eon]] en strek van sowat 66&nbsp;miljoen jaar gelede tot die hede. Dit is ook bekend as die "era van die soogdier" omdat die uitsterwing van ander diersoorte die ontwikkeling van [[soogdier]]e tot gevolg gehad het. Die naam is afgelei van die [[Grieks]]e καινός (''kainos'', "nuwe") en ζωή (''zoe'', "lewe") en beteken dus "nuwe lewe".<ref name=OnlineEtDict>{{cite web|title=Cenozoic|url=http://www.etymonline.com/index.php?term=Cenozoic&allowed_in_frame=0|publisher=Online Etymology Dictionary}}</ref>
 
411 783

wysigings