Verskil tussen weergawes van "Katoen"

3 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(Sjina→China)
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:CottonPlant.JPG|thumbduimnael|260px|Katoen]]
 
'''Katoen''' is 'n sagte stapelvesel wat in 'n bol, of beskermende kapsule, rondom die [[saad]] van katoenplante van die [[genus]] ''Gossypium'' groei. Voorbeelde van die genus kom in Suid-Afrika as die [[wildekatoen]] voor. Die [[vesel]] is amper suiwer [[sellulose]]. Onder natuurlike toestande is die katoenbolle geneig om die verspreiding van die saad te verbeter, deur dit ligter te maak in wind.
398 811

wysigings