Verskil tussen weergawes van "Klara-kerk"

9 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
 
[[Lêer:Klara kyrka february 2013 01.jpg|thumbduimnael|regs|250px|Kerk van St. Clara.]]
[[Lêer:saintclarechurch.jpg|thumbduimnael|regs|250px|Interieur van die kerk in 'n HDR-beeld.]]
[[Lêer:Klara kyrka sanctuary.jpg|regs|250px|thumbduimnael|Die sanktuarium.]]
 
Die '''Kerk van Sint Clara''' of '''Klara-kerk''' ([[Sweeds]]: Klara kyrka) is 'n kerk in sentraal-[[Stockholm]]. Die Klara-kerk is in die Klara Västra Kyrko-straat in die Klara-gebied van [[Norrmalm]] geleë. Die [[begraafplaas]], wat sedert die [[17de eeu]] in sy huidige lokasie geleë was, word byna omring deur moderne geboue. Die [[klooster]] en kerk van St. Clara is in die 1280's gevestig. Onder [[Gustav Vasa]] se ordes is die kerk en klooster in [[1527]] afgebreek, en konstruksie aan die huidige strukture het in [[1572]] onder [[Johan III]] begin.
336 632

wysigings