Verskil tussen weergawes van "Klavier"

6 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:Steinway & Sons upright piano, model K-52 (mahogany finish), manufactured at Steinway's factory in New York City.jpg|thumbduimnael|200px|Buffetklavier.]]
[[Lêer:Steinway Vienna 011.JPG|thumbduimnael|200px|Moderne vleuelklavier.]]
 
Die '''klavier''' (ook '''pianoforte''' of '''piano''') is 'n slag-, toets- en snaarinstrument uit die [[siter]]familie wat met een toetsbord van klawers en twee of drie pedale bespeel word. ''Pianoforte'' beteken in [[Italiaans]] letterlik ''sag (en) sterk''. Deurdat die krag<ref>Nota: die snelheid en die massa van die hamerkop is uiteindelik bepalend vir die energie wat die snaar in trilling bring.</ref> waarmee 'n hamer van die speelmeganiek die snare bespeel afhang van die wyse van bespeling van 'n toets,<ref>Nota: die snelheid wat 'n mens aan die toets (klawer) gee, bepaal uiteindelik hoe snel die hamer die snaar raak, wat deur middel van diverse tegnieke gerealiseer kan word, soos die gebruik van spierspanning, beweging, en gebruik van die gewig wat 'n mens met 'n bepaalde snelheid vanuit die arm via die hand en vinger aan die toets deurgee.</ref> kan elke toon afsonderlik sowel luid as sag (en die nuanse daartussen) gespeel word. Hierdie aspek het by die voorlopers van die klavier, waaronder die klawesimbel, ontbreek. Die huiskamerklavier (ook buffetklavier of pianino genoem) is meestal vertikaal opgebou (staande) en die klavier met die snare horisontaal word 'n vleuel of vleuelklavier genoem.
336 632

wysigings