Verskil tussen weergawes van "Ligue 1"

6 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
thumb → duimnael
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:ligue1 Conforama.svg|thumbduimnael|180px||Logo]]
 
Die '''Ligue 1''' is die hoogste [[sokker]]afdeling in [[Frankryk]]. Die kompetisie bestaan uit 20 klubs, waar elke span twee keer teen mekaar speel ('n weg- en 'n tuiswedstryd). Na die seisoen relegeer die laatste drie spanne na die [[Ligue 2]]. Die kampioen plaas homself vir die [[Trophée des Champions]] (die Franse ''supercup'') en vir die [[UEFA Champions League]]. Die nommers 2 en 3 plaas hulleself ook vir die ''Champions League'' en die nommers 4-6 sal in die [[UEFA Europa League]] speel.
 
== Klubs in seisoen 2017/18 ==
[[Lêer:Ligue1 trophy.svg|130px|thumbduimnael|''Hexagoal'']]
* [[Amiens SC]] (nuut uit ''Ligue 2'')
* [[Angers SCO]]
411 783

wysigings