Loch: Verskil tussen weergawes

6 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
 
[[Lêer:LochLong(StevePartridge)Nov2007.jpg|thumbduimnael|links|'n Uitsig oor ''Loch Long'', 'n see-inham]]
[[Lêer:Ardcharnich.jpg|thumbduimnael|regs|Ardcharnich aan ''Loch Broom'']]
 
'''Loch''' (ˈlɒx of ˈlɒk) is die [[Skots-Gaelies]]e en [[Iers]]e term vir 'n meer of 'n inham van die see. In [[Ierland]] is die woord verengels tot ''lough'', alhoewel die uitspraak onveranderd gebly het. Die term word soms ook op waterliggame toegepas wat andersins ook fjord (in [[Skotland]] dikwels ''firth'' genoem), riviermonding, seestraat of baai genoem sou word. Na see-inhamme word in Skotse en Ierse Engels dikwels verwys as ''sea lochs'' of ''sea loughs''.
411 783

wysigings