Verskil tussen weergawes van "Louise van Hesse-Kassel"

k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
Louise is op 26 Mei 1842 in [[Kopenhagen]] getroud met haar kleinneef prins Christian van die [[Huis van Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg]]. Hy is kort daarna verkies tot erfprins van Denemarke en het later die troon bestyg as Christiaan IX. Die huwelik het Christiaan se pogings versterk om die Deense troon te verseker, want dit het twee mededingende aanspraakmakers verenig, en hul kinders sou ’n groter band hê met die antieke bloedlyne van die Deense monargie.
 
[[Beeld:Queen Louise and King Christian IX of Denmark.jpg|thumbduimnael|220px|links|Koning Christiaan IX en Louise (tussen 1883 en 1886).]]
 
Louise en Christiaan het ’n stil gesinslewe gelei. Louise se ma en sibbes het in haar guns afstand van die troon gedoen. Louise self het afstand daarvan gedoen ten gunste van haar man.
 
== Kinders ==
[[Beeld:Thedanishroyalfamily19th.jpg|thumbduimnael|200px|Die keiserin van Rusland, koningin Louise, die prinses van Wallis en die kroonprinses van Hannover in 1882.]]
 
Christiaan en Louise het ses besonder suksesvolle kinders gehad:
310 019

wysigings