Verskil tussen weergawes van "Maatsteen"

3 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:Teignmouthquay1.jpg|thumbduimnael|280px||Groot blokke granietmaatsteen word in 1827 by [[Teignmouth]] gelaai.]]
'''Maatsteen''' is natuurlike steen of [[Rots (geologie)|rots]] wat geselekteer en gefabriseer (d.i. afgewerk, gesny, geboor, geslyp of ander) is in spesifieke groottes of vorme. Kleur, [[Tekstuur (geologie)|tekstuur]] en patroon, en oppervlakafwerking van die steen is ook normale vereistes. Nog 'n belangrike seleksiekriterium is duursaamheid: – die tydsbestek van die vermoë van maatsteen om stand te hou en die noodsaaklike en kenmerkende eienskappe van sterkte, weerstand teen verwering, en voorkoms te behou.<ref>ASTM, C18, C119-08 Standard Terminology Relating to Dimension Stone", ASTM, 2008, p.8 ISBN 0-8031-4118-1</ref>
 
411 783

wysigings