Verskil tussen weergawes van "Neopaganisme"

k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
[[Beeld:Hellen temple in Thessaloniki, Greece.png|thumbduimnael|right|250px|'N moderne [[Grieks]]e tempel in [[Thessaloniki]].]]
 
'''Neopaganisme''' is 'n oorkoepelende, maar nogtans onpresiese term wat gebruik word om 'n groot verskeidenheid uiteenlopende alternatiewe en Nieu-Heidense geloof- en praktykstelsels saam te snoer. Die term is 'n samestelling van die [[Griekse]] voorsetsel ''neo'' ("nieu-") en die [[Latyn|Latynse]] ''paganus'' (oorspronklik letterlik "bewoner van die platteland", later ook as 'n sinoniem vir heidense bewoners van die [[Romeinse Ryk]] gebruik) en dui slegs aan dat dit na nie-Christelike geloofstelsels verwys.
 
== Oorsig ==
[[Beeld:Three female druids.jpg|thumbduimnael|right|250px|Nieu-Heidense bewegings behels dikwels fragmente van 'n verskeidenheid Ou Gelowe en tydperke: Vroulike druïdes in [[Stonehenge]], 'n religieus-sterrekundige monument wat ondanks sy assosiasie met die moderne [[Druïdisme]] deur 'n nie-[[Kelt]]iese beskawing opgerig is.]]
[[Lêer:Romuvan ceremony (10).PNG|thumbduimnael|right|250px|Aanhangers van die [[Litaue|Litause]] Romuva-geloofsgemeenskap tydens 'n religieuse plegtigheid.]]
Die aanhangers van Nieu-Heidense geloofstelsels beskou Neopaganisme as 'n bewuste herlewing van inheemse voor-Christelike godsdienste en religieë. Alhoewel daar 'n verskeidenheid van Nieu-Heidense bewegings bestaan, beoefen talle Nuwe Heidene hul geloof buite enige gemeenskap.
 
353 467

wysigings