Verskil tussen weergawes van "Outeniekwaberge"

k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:Outeniqua pano.jpg|thumbduimnael|right|300px|Die Outeniekwaberge noord van George.]]
[[Lêer:Outeniqua Pass02.jpg|thumbduimnael|regs|300px|Die Outeniekwapas.]]
 
Die '''Outeniekwaberge''' is 'n bergmassief in [[Suid-Afrika]]. Die bergreeks strek ongeveer 100 km vanaf die Keurboomsvallei in die ooste tot noord van [[Mosselbaai]] in die weste. Die bergereeks is suid van die [[Swartberg]], ewewydig aan die kus op 'n afstand wat wissel tussen 15 en 35 km. Die [[Outeniekwapas]] vorm die middelste deel van 'n bergreeks langs die [[Indiese Oseaan]] met die [[Tsitsikammaberge]] aan die oostekant en die [[Langeberg]] aan die westekant. Die reeks begin by die [[Gouritsrivier]] en eindig by die [[Prins Alfredpas]]. Die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] is die enigste nasionale pad wat die Outeniekwaberge kruis.
297 108

wysigings