Sonnebaan: Verskil tussen weergawes

6 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
thumb → duimnael
No edit summary
k (thumb → duimnael)
 
[[Lêer:Plane of Ecliptic.jpg|thumbduimnael|260px|Die vlak van die sonnebaan kan mooi gesien word op hierdie foto van [[1994]] deur die [[Clementine-sending|Clementine]]-[[ruimtetuig]]. Clementine se kamera wys hier (van regs na links) die [[Maan]], verlig deur die aarde se weerkaatsing, die [[Son]] se gloed wat oor die donker deel van die maan opkom en die planete [[Saturnus (planeet)|Saturnus]], [[Mars (planeet)|Mars]] en [[Mercurius (planeet)|Mercurius]] (die drie kolle links onder).]]
[[Beeld:Ecliptic plane side view.gif|220px|links|thumbduimnael|Die sonnebaan van die kant af gesien. Dit wys die planete Mercurius, [[Venus (planeet)|Venus]], Aarde en Mars en toon aan hoe die planete op dieselfde vlak om die Son beweeg.]]
 
Die '''sonnebaan''' (ook die '''ekliptika''' genoem) omskryf die [[vlak]] wat die [[wentelbaan]] van die [[Aarde]] om die [[Son]] bevat. Die wentelbaan van die meeste [[planeet|planete]] in die [[sonnestelsel]] lê baie na aan dié vlak. Van die Aarde gesien is dit 'n reusesirkel (om die waarnemer) wat deur die hemelruim loop en die verskillende punte van die son se pad oor die verloop van 'n jaar daarop bevat relatief tot die [[ster]]re op die agtergrond.
411 783

wysigings