Verskil tussen weergawes van "Transantarktiese Berge"

k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
[[Beeld:Fryxellsee_Opt.jpg|thumbduimnael|right|300px|Die [[blouys]] wat [[Fryxellmeer]] in die '''Transantarktiese Berge''' bedek, kom van die [[gletser]]smeltwater van die [[Kanadagletser]] en ander kleiner gletsers. Die vars water bly bo-op die meer en vries en seel sodoende die pekelwater daaronder.]]
Die '''Transantarktiese Berge''' (85°00′S 175°00′W) is 'n bergreeks in [[Antarktika]] wat met 'n paar onderbrekings strek vanaf [[Kaap Adare]] tot [[Coats Land]]. Die berge dien as die skeiding tussen [[Oos-Antarktika]] en [[Wes-Antarktika]]. Ingesluit is die kontinue maar afsonderlik benoemde berggroepe langs die weste kant van die [[Rosssee]] en die westelike en suidelike kante van die [[Ross ysbank]]; so ook die [[Horlick Berge]], die [[Thiel Berge]], [[Pensacola berge]], [[Shackleton Reeks]] en die [[Theron Berge]].
Die suiwer beskrywende naam is in 1962 deur US-ACAN aanbeveel en is sedertdien internasionaal aanvaar.
411 783

wysigings