Verskil tussen weergawes van "Volksraad van Suid-Afrika"

k
thumb → duimnael
k (thumb → duimnael)
{{Gaan taal na|29 Julie 2016}}
[[Lêer:Volksraad 1950.jpg|thumbduimnael|350px|right|Die [[Nasionale Party]] se koukus in die Volksraad omstreeks 1950.]]
 
Die '''Volksraad van Suid-Afrika''' ([[Engels]]: ''House of Assembly of South Africa'') was die laer huis van die parlement van Suid-Afrika van 1910 tot 1981, die enigste parlementêre kamer tussen 1981 en 1984, en eindelik die wit verteenwoordigende huis van die [[Driekamerparlement]] van 1984 tot April 1994, toe dit vervang is deur die huidige [[Nasionale Vergadering van Suid-Afrika|Nasionale Vergadering]]. Dwarsdeur die geskiedenis is dit uitsluitlik saamgestel uit wit afgevaardigdes wat hoofsaaklik deur [[Blanke Suid-Afrikaners]] verkies is, maar tot 1960 en 1970, onderskeidelik, het 'n paar [[Swartmense|Swart Afrikane]] en [[Kleurlinge]] in die Kaap en Natal 'n beperkte vorm van stemreg geniet.
329 450

wysigings