Verskil tussen weergawes van "Édith Piaf"

9 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(Uitgebrei)
k (thumb → duimnael)
 
==Familie==
[[Beeld:Edith Piaf enfant.jpg|links|thumbduimnael|180px|Piaf as kind.]]
[[Beeld:Édith Piaf 914-6440.jpg|links|thumbduimnael|140px|Piaf in 1962.]]
 
Ondanks verskeie [[Biografie|biografieë]] is min oor Piaf se lewe bekend.<ref name="boston0707">{{cite news | first=Wesley | last=Morris | title= A complex portrait of a spellbinding singer | date=15 Junie 2007 | url =http://www.boston.com/ae/movies/articles/2007/06/15/a_complex_portrait_of_a_spellbinding_singer/ |work=The Boston Globe | accessdate =3 September 2009}}</ref> Sy is as Édith Giovanna Gassion gebore<ref name="csmonitor0707">{{cite news | first=Peter | last=Rainer | title= 'La Vie en rose': Édith Piaf's encore | date=8 June 2007 | url =http://www.csmonitor.com/2007/0608/p14s03-almo.html |work=The Christian Science Monitor |location=Boston | accessdate =3 September 2009}}</ref> in Belleville, [[Parys]]. Volgens legende is sy op ’n sypaadjie gebore, maar haar geboortesertifikaat dui aan sy is op 19 Desember 1915 in die Hôpital Tenon in Parys gebore.<ref name="rfimusique">{{cite web
 
==Sangloopbaan==
[[Beeld:1951 La P'tite Lili - Théatre ABC retouched.jpg|thumbduimnael|160px|Piaf in 1951 in Parys.]]
 
In 1935 is Piaf in die Pigalle-gebied van Parys ontdek<ref name="yahoomusicbio" /> deur die nagkluneienaar Louis Leplée.<ref name="csmonitor0707" /> Sy klub, Le Gerny's, was naby die [[Champs-Élysées]]<ref name="vansun">{{cite news | first=Joe | last=Ray | title=Édith Piaf and Jacques Brel live again in Paris: The two legendary singers are making a comeback in cafes and theatres in the City of Light | date=11 Oktober 2003 | url=http://joearay2.tripod.com/vancouversun/brel_et_piaf.html | work=The Vancouver Sun | location=Kanada | page=F3 | accessdate=18 Julie 2007 | deadurl=yes | archiveurl=https://archive.is/20121211060308/http://joearay2.tripod.com/vancouversun/brel_et_piaf.html | archivedate=11 Desember 2012 | df=dmy-all }}</ref> en is besoek deur mense uit die hoër én laer stand. Hy het haar oorreed om te sing al was sy vreeslik senuagtig. Dit, saam met haar lengte van net 142&nbsp;cm (’n outydse 4&nbsp;voet 8&nbsp;duim),<ref name="rfimusique" /><ref name="nydailynews07">{{cite news|first=Marshall|last=Fine|title=The soul of the Sparrow|date=4 Junie 2007|url=http://www.nydailynews.com/entertainment/movies/2007/06/04/2007-06-04_the_soul_of_the_sparrow.html|work=Daily News|location=New York|accessdate=19 Julie 2007}}</ref> het hom geïnspireer om haar die bynaam te gee wat sy vir die res van haar lewe as verhoognaam sou hou: ''La Môme Piaf''<ref name="csmonitor0707" /> (Paryse slang vir "Die Klein Mossie").<ref name="yahoomusicbio" /> Leplée het haar die basiese dinge van verhoogoptrede geleer en haar aangesê om ’n swart rok te dra; dit sou haar handelsmerk word.<ref name="yahoomusicbio" />
333 002

wysigings