Verskil tussen weergawes van ".tp"

2 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
AWS 11 Reël 15.6, p. 173
k (AWS 11 Reël 15.6, p. 173)
 
'''.tp''' is die genoteerde [[Lys van Internet topvlakdomeineInternettopvlakdomeine|Internet topvlakdomeinInternettopvlakdomein]] vir [[Oos-Timor]]. Die letters gebruik verwys na ''Timor Português'' of [[Portugese Timor]], 'n nalatenskap van die land se vorige status as 'n [[Portugal|Portugese]] [[kolonie]]. Die domein '''.tp''' is amptelik in Desember [[1997]] van stapel gestuur deur [[connect.ie]], 'n internet diensverskaffer wat in [[Dublin]], [[Republiek van Ierland|Ierland]], in samewerking met die Oos-Timorese owerhede in absentia, terwyl Oos-Timor onder militêre beheer van [[Indonesië]] was.
 
'''.tp''' het aktief gebly vir die tydperk van oorgang, hoewel dit nou nie meer voldoen aan die [[ISO 3166-1 | ISO 3166-1 standaard]] vir die twee-letter kodes vir die naam van lande nie, aangesien die kode vir Oos-Timor na onafhanklikheid van .tp na [[.tl]] verander het. Ongeag, behou dit 'n aantal domeins. Die laaste genoteerde verandering en opdatering vir '''.tp''' was 22 April [[2008]].
{{Internet TLD}}
 
[[Kategorie:Internet topvlakdomeinInternettopvlakdomeine]]
[[Kategorie:Oos-Timor]]
339 808

wysigings