Verskil tussen weergawes van "Santiago Calatrava"

12 grepe verwyder ,  14 jaar gelede
k
dubbel spanje verwyder
k (dubbel spanje verwyder)
'''Santiago Calatrava Valls''' (Gebore: [[28 Julie]] [[1951]], [[Valencia, Spanje]]) is 'n internasionaal erkende en bekroonde [[Spanje|Spaanse]] argitek en [[ingenieur]] met sy praktyk se hoofkantoor in [[Zürich]], [[Switserland]].
[[Image:Calatrava Puente del Alamillo Seville.jpg|thumb|right|250px|Puente del Alamillo, [[Sevilla]], [[Spanje]], (1992) snags]]
Calatrava is gebore in [[Valencia, Spanje]], [[Spanje]] waar hy voorgraads by die Argitektuur Skool en Kunsskool studeer het. Na graduasie in [[1975]] het hy by die Switserse Federale Instituut van Tegnologie (ETH) in [[Zürich]] vir nagraadse studie in siviele ingenieurswese ingeskryf het. In 1981, nadat hy sy doktorale tesis , "On the Foldability of Space Frames" voltooi het, het hy sy argitektuur- en ingenieurspraktyk begin het. Hy word tans as een van die voorste ontwerpers ter wêreld beskou en het kantore in Zürich, [[Parys]], [[New York Stad]] en elders.
 
Calatrava se loopbaan was aanvanklik grootliks toegewy aan brûe en spoorwegstasies waarmee hy die status van siviele ingenieurswese projekte tot nuwe hoogtes gevoer het. Sy elegante en waagmoedige Montjuic Kommunikasietoring in [[Barcelona]], [[Spanje]] (1991) in die hartjie van die [[1992]] Olimpiese terrein was 'n keerpunt in sy loopbaan wat na 'n wye verskeidenheid opdragte gelei het. Die Quadracci Paviljoen (2001) van die Milwaukee Kunsmuseum was sy eerste groot gebou in die [[VSA]]. Calatrava se toetrede tot [[wolkekrabber|toringgebouontwerp]] het 'n aanvang geneem met die innoverende 54 verdieping draaiende toringgebou, die [[Turning Torso]] (2005), in Malmö, [[Swede]]. Calatrava ontwerp tans die toekomstige stasie, die ''World Trade Center Transportation Hub'' op die terrein waar die [[Wêreldhandelssentrum]] te vore gestaan het in [[New York Stad]].
10 734

wysigings