Verskil tussen weergawes van "Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit"

 
==Onderwys==
'''Drakenstein''' is een van die vernaamste opvoedkunidge sentra in die land met roemryke skole soos die die [[Hoër Meisieskool La Rochelle]], [[Hoër Jongenskool Paarl]], Paarl [[Gimnasium]], [[Hoër Meisieskool Paarl]] (almal in die [[Paarl]]) en [[Hugenote-Hoërskool]] (op [[Wellington]]). Die Bolandse afdeling van die Skiereilandse Universiteit van Tegnologie en die [[Hugenote Kollege]] is ook op Wellington geleë.
 
[[Kategorie:Wes-Kaap]]
85 159

wysigings