Verskil tussen weergawes van "Rekenaardrukker"

k
Lêerparameters vertaal
k (thumb → duimnael)
k (Lêerparameters vertaal)
 
==== Vloeibare inkdrukkers ====
[[Lêer:007.JPG|duimnael|rightregs|250px|''Hewlett-Packard'' inkstraaldrukker ''Photosmart D6160'' (2008)]]
Inkstraaldrukkers sproei baie klein, presiese hoeveelhede [[ink]] op die media. Inkstraaldrukwerk is die mees algemene drukkers wat gewone verbruikers gebruik aangesien hulle goedkoop is om te vervaardig. Byna al die moderne inkstraaldrukkers kan kleurdrukwerk doen, terwyl sommiges wat bekend staan as fotodrukkers ekstra pigmente bevat om die beter kleurskakerings te lewer wat benodig word vir hoë kwaliteit fotografiese drukwerk (en is ook daartoe in staat om op dukker fotografiese karton te druk in plaas van gewone kantoorpapier).
 
 
== Kolmatriksdrukkers ==
[[Lêer:Tandy1000HX tweaked.jpg|thumbnail|rightregs|275px|'n [[Tandy 1000]] HX rekenaar saam met 'n Tandy DMP-133 kolmatriksdrukker.]]
Baie drukkers maak oor die algemeen staat op 'n [[matriks]] van pieksels of kolle wat saam 'n groter beeld vorm. Die term kolmatriksdrukker word egter gereserveer vir impakdrukkers wat 'n matriks pennetjies gebruik om die kolle te vorm. Die voordeel van kolmatriksdrukkers bo ander impakdrukkers is dat hulle [[grafika|grafiese]] beelde asook teks kan lewer.
 
398 811

wysigings