Verskil tussen weergawes van "RAND Korporasie"

Navorsingsareas van RAND Korporasie bygevoeg
k (Is besig om infoboks in te sit)
(Navorsingsareas van RAND Korporasie bygevoeg)
 
Histories het RAND 'n sterk fokus op verdediging. Volgens die jaarverslag van 1994 is twee derde van die navorsing betrokke by die nasionale veiligheid van die VSA: Projek Lugmag, die Arroyo-sentrum (wat vir die Amerikaanse weermag werk) en die Nasionale Verdediging Navorsingsinstituut. In 2004 het die deel van navorsing oor veiligheid en verdediging met die helfte gedaal. Die res van die navorsing fokus hoofsaaklik op [[gesondheid]], maar ook op [[onderwys]], geregtigheid, bevolkingsondersoeke en die internasionale ekonomie.
 
== Navorsingsareas ==
Die RAND Korporasie doen navorsing in ondermeer die volgende area<ref>RAND Korporasie. ''Research areas''https://www.rand.org/research.html[Toegang: 17 Januarie 2019].</ref>:
 
* Binnelandse sekuriteit en openbare veiligheid
* Energie en omgewing
* Gesondheid, gesondheidsorg en oudwording
* Infrastruktuur en vervoer
* Internasionale aangeleenthede
* Kinders, gesinne en gemeenskappe
* Kuber- en datawetenskappe
* Nasionale veiligheid en terrorisme
* Opvoeding en geletterdheid
* Reg en sake
* Werkers en die werkplek
* Wetenskap en tegnologie
 
== Bron ==
15

wysigings