Verskil tussen weergawes van "RAND Korporasie"

Foto van eerste RAND Projek publikasie bygevoeg
(Bedig om geskiedenis van RAND uit te brei)
(Foto van eerste RAND Projek publikasie bygevoeg)
 
=== Projek Rand ===
[[Lêer:The Air Force Role In Developing International Outer Space Law (Terrill, 1999) Page 004-1.jpg|duimnael|Eerste publikasie van Projek RAND]]
Op 1 Oktober 1945 het Arnold, Bowles, Douglas, Raymond en Collbohn mekaar ontmoet om die Projek Rand te vestig.<ref>RAND Korporasie. ''A Brief History of Rand''. https://www.rand.org/about/history/a-brief-history-of-rand.html. [Toegang: 17 Januarie 2019]</ref> In Mei 1946 het Projek RAND sy eerste verslag, getiteld ''Preliminary Design of an Experimental World-Circling Spaceship'', vrygestel.
 
15

wysigings