Verskil tussen weergawes van "Thomas Hardy"

32 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
+
(+)
Die meeste van sy fiksionele werke, wat aanvanklik as vervolgreekse in tydskrifte gepubliseer is, speel in die half-fiksionele streek Wessex af en ondersoek tragiese romanhelde wat met hul passies en maatskaplike omstandighede worstel. Hardy se Wessex baseer op die gelyknamige Middeleeuse Angelsaksiese koninkryk en sluit [[Graafskappe van Engeland|graafskappe]] in Suidwes- en suidelike Sentraal-Engeland in, soos [[Dorset]], [[Wiltshire]], [[Somerset]], [[Devon]], [[Hampshire]] en groot dele van [[Berkshire]].
 
== VerwysingsSien ook==
* [[Egdon Heath]]
 
== Verwysings ==
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409508 band
 
31 566

wysigings