Job: Verskil tussen weergawes

13 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Databoks
k (thumb → duimnael)
k (Databoks)
Etiket: 2017-bronwysiging
{{Databoks}}
[[Lêer:Job Scroll.jpg|duimnael|Die boek Job op 'n boekrol]]
'''Job''' is die 18de boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as [[Ou Testament]] in die [[Bybel]] opgeneem is. Die boek handel oor die vrome en opregte man Job wat tot die uiterste beproef word en in sy beproewing aangespreek word deur vriende wat sy lyding wil verklaar vanuit hulle tradisionele opvatting oor die samehang tussen sonde en lyding: lyding is die straf op sonde. Job hou vol dat hy die lyding nie verdien nie en eis van God dat reg aan hom sal geskied. God hou sy skeppingswerk, almag en wysheid aan Job voor en Job kom tot rus. God berispe die vriende van Job oor hulle verkeerde begrip van Job se lyding, en Job word weer voorspoedig.
32 406

wysigings