Brigitte Bardot: Verskil tussen weergawes

 
== Biografie ==
[[File:Brigitte Bardot.jpg|thumb|leftright|Brigitte Bardot in 1968]]
Brigitte Bardot is die dogter van Anne-Marie Mucel (1912–1978) en Louis "Pilou" Bardot (1896–1975), 'n nyweraar van Lotaringe met 'n ingenieursgraad. Haar moeder het reeds vroeg begin om haar belangstelling in musiek en dans te bevorder, en op vyftienjarige leeftyd het sy model vir die tydskrif ''Elle'' geword.
 
2

wysigings