Verskil tussen weergawes van "George-museum"

Wetenskaplikes stem saam dat die mensdom ontstaan het in Afrika, miljoene jare gelede. Daarom is tradisionele medisyne uit Afrika die oudste, en ook die medisyne waarvan die meeste ervaring opgedoen is. Oor honderde jare heen is hierdie resepte mondeling oorgelewer van geslag tot geslag, en baie van hierdie medisyne is vandag steeds in gebruik. In hierdie program word agt inheemse plante bekend gestel waarby ‘n praktiese sessie ook ingesluit is, nl. die maak van medisyne.
 
'''Die [[geskiedenis van medisyne]]'''
Die geskiedenis van westerse, inheemse en tradisionele medisyne (Barnard, Pasteur, Curie) word aangebied.
 
Anonieme gebruiker