Verskil tussen weergawes van "Evangelie volgens Lukas"

k
Databoks
k (Databoks)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
{{Databoks}}
Die '''Evangelie volgens Lukas''' is die derde [[evangelie]] en ook die derde boek in die [[Nuwe Testament]]. Die Evangelie verkondig [[Jesus van Nasaret|Jesus]] as Verlosser, nie net van [[Israel]] nie maar van die hele mensheid. 'n Groot deel van hierdie Evangelie bevat dieselfde gegewens as [[Evangelie volgens Matteus|Matteus]] en [[Evangelie volgens Markus|Markus]], maar aangesien Lukas volgens oorlewering 'n dokter was, voeg die skrywer uit eie ondersoek heelwat gegewens met 'n mediese agtergrond by.
 
== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|Timoteus‎}}
 
 
{{Bybelboeke}}
29 218

wysigings