Waarde: Verskil tussen weergawes

2 grepe verwyder ,  17 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Norm sinoniem met 3e betekenis?)
kNo edit summary
'''Waarde''' is 'n aanduiding vir die belang van 'n bepaalde objek. Objekte kan hier onder andere wees [[goedere]], [[inligting]], 'n [[diens]] of 'n [[reg]]. Waarde is in prinsiepe subjektief, iedereen kan die belang van 'n bepaalde objek anders skat en daardeur sy eie persoonlike waarde aan die objek toeken.
 
Die waarde van 'n objek kom tot uiting as 'n objek teen ander objekte geruil word. In hierdie geval kry die mark 'n rol in de waardetoekenning aan objekte; op die vrye mark word die waarde van 'n objek bepaaldbepaal deur [[vraag en aanbod]]. Die markwaarde van 'n objek beïnvloed weer die persoonlike waardering dat mense aan objekte toeken.
 
Omdat waarde op sig self nogal 'n ontwykende begrip is, was die mensdom al vroeg op soek na moontlikhede om waarde meetbaar te maak. So is waarde al vroeg uitgedruk in hoeveelhede tasbare goedere soos graan of metaal. Klein stukkies van metale wat self hoë waarde het, het geblyk om geskik te wees as handsamehandige, draagbare waardedraerswaardemeters. Hieruit het [[geld]] ontwikkel. Deesdae meet ons waarde gereeld in geld.
 
----