Verskil tussen weergawes van "Triëst"

582 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
'''Triëst''' ([[Italiaans]]: ''Trieste'' [triˈɛste] {{Audio|It-Trieste.ogg|luister}}, [[Sloweens]] en [[Kroaties]]: ''Trst'', [[Duits]]: ''Triest'') is 'n stad in die noordooste van [[Italië]] met 'n bevolking van 204 849 in 2013 en 'n oppervlakte van 84,49 km². Die stad is aan die noordoostelike kus van die [[Adriatiese See]] net wes van die grens tot [[Slowenië]] geleë. Triëst het in 1918 as gevolg van [[Oostenryk-Hongarye]] se neerlaag tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] onder Italiaanse bewind gekom.
 
== Literatuur ==
In die 19de eeu was Triëst nie net Oostenryk-Hongarye se enigste groot seehawe en poort tot die wêreld nie, maar ook een van die voorste kulturele metropole in Sentraal-Europa. Literêre persoonlikhede het aangetrokke gevoel tot hierdie smeltpot van kulture en brug tussen Wes- en Oos-Europa. Skrywers soos James Joyce, Italo Svevo en Umberto Saba het van die stad 'n ontmoetplek van die literêre wêreld gemaak. Claudio Magris, die bekendste hedendaagse skrywer uit Triëst, het na sygeboortestad selfs as die "literêre hoofstad van Sentraal-Europa" verwys.
 
<center><gallery>