Verskil tussen weergawes van "Triëst"

81 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
|}
 
'''Triëst''' ([[Italiaans]]: ''Trieste'' [triˈɛste] {{Audio|It-Trieste.ogg|luister}}, [[Sloweens]] en [[Kroaties]]: ''Trst'', [[Duits]]: ''Triest'') is 'n stad in die noordooste van [[Italië]] met 'n bevolking van 204 849 in 2013 en 'n oppervlakte van 84,49 km². Die stad, wat as die administratiewe setel van die streek [[Friuli-Venezia Giulia]] dien, is aan die noordoostelike kus van die [[Adriatiese See]] net wes van die grens tot [[Slowenië]] geleë. Triëst het in 1918 as gevolg van [[Oostenryk-Hongarye]] se neerlaag tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] onder Italiaanse bewind gekom.
 
== Literatuur ==