Verskil tussen weergawes van "Koue Bokkeveld"

geen wysigingsopsomming nie
Vroeg in die 20ste eeu is begin om vrugteboorde te vestig. Met appels, pere en ander [[sagtevrugte]] word geboer. Droë vrugte word gemaak en weens die koue kan siektevrye aartappelmoere gekweek word.
 
Op 13 Oktober 1838 was hier ‘n meteorietreën wat gepaardgegaan het met skrikaanjaende lawaai en helder lig wat ver gehoor en gesien is. Dit was die grootste neerslag van steenmeteorietesteen[[meteoriet]]e (aëroliete) in die suidelike halfrond waarvan wetenskaplikes bewus is.
 
==Trivia==
2 789

wysigings