Verskil tussen weergawes van "Watersuiwering"

Die maksimum toelaatbare perke vir totale opgeloste stowwe (TOS’e) in drinkwater in Suid-Afrika is byvoorbeeld in SABS-spesifikasies neergelê. Behoorlike optrede om betrokke partye die perke te laat gehoorsaam, bestaan wel. Ongelukkig word daar nie met ’n streng genoeg hand opgetree wanneer oortree word nie, volgens bewaringskundiges.
 
In ’n bewaringsartikel oor die voorkomendebestuursbeginsel word beklemtoon dat die algemene veronderstellling in lande is dat ontwikkeling voorkeur verdien, maar dat onsekerheid of onkunde oor die uitwerking van besoedelende stowwe oor die omgewing nie ’n verskoning is om nie na behore op te tree nie. Die voorkomendebeginsel skuif die ewewig dus weg van monitering, voorkoming en beheer van onseker gevolge na verstandige vooruitsiendheid.
 
== Sien ook ==
* [[Waterbesoedeling]]
 
== Bronne ==