Canary Wharf: Verskil tussen weergawes

88 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Canary Wharf 2010-08a.jpg|duimnael|links|Canary Wharf]]
[[Lêer:Canary_Wharf_after_sunset_(14950863732).jpg|duimnael|links|Canary Wharf na sononder]]
[[Lêer:Corridor, Canary Wharf (29254995313).jpg|duimnael|links|'n Voetgangerkorridor]]
Veral sake- en kantoorpersele het hier ontstaan sodat Canary Wharf met 1,3 miljoen m² se kantoor- en winkelruimte in die vraag na gehalte-sakeruimte in Londen voorsien. 730 000 m² hiervan is in besit van die ''Canary Wharf Group''. Canary Wharf bied sowat 90 000 werkgeleenthede en huisves die internasionale of [[Europa|Europese]] hoofkwartiere van 'n groot aantal banke, professionele dienste-ondernemings en media-organisasies, waaronder ''Barclays'', ''Citigroup'', ''Crédit Suisse'', ''HSBC'', ''J.P. Morgan'', ''KPMG'', ''MetLife'', ''Morgan Stanley'' en ''Thomson Reuters''.