Verskil tussen weergawes van "Lood(II) asetaat"

k
Artikel is wees.
k (Artikel is wees.)
 
{{Weesbladsy}}
'''Lood(II) asetaat''' (Pb(CH<sub>3</sub>COO)<sub>2</sub>), ook bekend as '''loodasetaat''', '''looddiasetaat''', of '''loodsuiker,''' is 'n wit kristallyne [[chemiese verbinding]] met 'n soeterige smaak. Dit word gemaak deur lood(II) oksied met [[asynsuur]] te behandel. Soos ander loodverbindings, is dit [[Giftigheid|giftig]]. Loodasetaat is oplosbaar in [[Water (molekuul)|water]] en gliserien. Met water vorm dit die trihidraat, Pb(CH<sub>3</sub>COO)<sub>2</sub>·3H<sub>2</sub>O, 'n kleurlose of wit effloresserende monokliniese [[Kristal|kristallyne]] stof.
 
336 632

wysigings