Verskil tussen weergawes van "Potchefstroom"

106 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Bygewerk
k (Bygewerk)
| bevolkingvoetnotas = <ref name=census2011 />
| demografie1_voetnotas = <ref name=census2011 />
| persent_swart = 70.,7%
| persent_kleurling = 7.,1%
| persent_asiër = 1.,0%
| persent_wit = 20.,7%
| persent_ander = 0.,4%
<!-- demografie (deel 2) -->
| demografie2_voetnotas = <ref name=census2011 />
| demographics2_title1 = [[Tswana]]
| demographics2_info1 = 41.,1%
| demographics2_title2 = [[Afrikaans]]
| demographics2_info2 = 27.,9%
| demographics2_title3 = [[Suid-Sotho]]
| demographics2_info3 = 10.,9%
| demographics2_title4 = [[Xhosa]]
| demographics2_info4 = 9.,5%
| demographics2_title5 = Ander
| demographics2_info5 = 10.,6%
| poskode = 2520
| poskode2 = 2520
}}
 
[[Lêer:Oak Avenue, Potchefstroom-002.jpg|duimnael|links|330px|'n Straat omsoom met eikebome in Potchefstroom]]
'''Potchefstroom''' is 'n stad in die [[Noordwes]]-provinsie van [[Suid-Afrika]]. Dit was die tweede oudste dorp in die ou [[Transvaal]]-provinsie naas die naburige [[Klerksdorp]]. Dit is in November [[1838]] deur [[Voortrekkers|Voortrekkerleier]] [[Hendrik Potgieter]] aan die oewers van die [[Mooirivier (Vaal)|Mooirivier]] gestig. Die stad staan ook as die "Stad van Deskundigheid" bekend. Dit beslaan 2&nbsp;573&nbsp;km² en het 162&nbsp;762 inwoners (munisipaliteit 2011).<ref>[http://www.statssa.gov.za/Census2011/Products/Census_2011_Municipal_fact_sheet.pdf Sensus 2011, Statistiek Suid-Afrika p.11 NW402: Tlokwe City Council]</ref> Dit is 'n handel- en nywerheidsentrum vir die omliggende [[landbou|land]]- en mynboustreek[[mynbou]]streek. Potchefstroom is 120&nbsp;km wes-suidwes van [[Johannesburg]].
[[Lêer:Oak Avenue, Potchefstroom-002.jpg|duimnael|links|330px|'n Straat omsoom met eikebome in Potchefstroom]]
 
== Naamsverandering ==
* 'n Hoenderras, die [[Potchefstroom Koekoek]], is vernoem na die stad.
* Potchefstroom is die oudste distrik in die "trans-vaal", die gebied noord van die [[Vaalrivier]].
* Tydens die [[Krieketwêreldbeker 2003]] is Potchefstroom se [[Senwespark]] vir drie wedstryde ingespan.
 
== Sien ook ==
{{Suid-Afrikaanse distriksmunisipaliteit navbox|DC40}}
{{Boererepublieke}}
 
{{Normdata}}