Verskil tussen weergawes van "Roemelië"

34 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
k
Noord-Masedonië
k (Lêerparameters vertaal)
k (Noord-Masedonië)
 
[[Lêer:Rumelia map.jpg|duimnael|regs|250px|Kaart van Roemelië in die jaar 1801]]
[[Lêer:Stamp Eastern Rumelia 1881 20pa.jpg|duimnael|links|200px|Oos-Roemeliese [[posseël]] (1881)]]
 
'''Roemelië''' (in [[Turks]] ''Rumeli'', die [[Oos-Romeinse Ryk|Oos-Romeinse]] of [[BistantynseBisantynse Ryk]]), is 'n naam wat algemeen in gebruik was vanaf die 15 de eeu om 'n deel van die Balkanskiereiland, onderwerp deur die [[Ottomaanse Ryk]] te beskryf.
 
Die woord 'Rumeli' word letterlik vertaal as 'die land van die Romeine' verwysende na die Oos-Romeinse Ryk en is gevolglik gedurende die 11de en 12de eeu algemeen gebruik in verwysing na [[Anatolië]] aangesien die gebied toe van die Oos-Romeinse Ryk afgeneem is.
 
Roemelië is begrens in die noorde deur [[Bulgarye]], in die weste deur [[Albanië]] en in die suide deur die [[Morea]], of ook bekend as die antieke provinsies insluitende [[Konstantinopel]] en [[Thessalonika]]. Die naam is uiteindelik gebruik vir 'n provinsie bestaande uit sentraal Albanië en westelike [[Masedonië (streek)|Masedonië]], met [[Monastir]] as hoofdorp. As gevolg van administratiewe veranderinge ingestel tussen [[1870]] en [[1875]], het die naam nie meer op enige spesifieke politieke entiteit verwys nie. Oostelike Roemelië is tot stand gebring as 'n outonome provinsie van die Ottomaanse Ryk in gevolge die [[Verdrag van Berlyn]], [[1878]], maar op 18 September [[1885]] is die provinsie na 'n geweldlose revolusie verenig met Bulgarye.
Vandaar word die woord 'Rumeli' somtyds gebruik om te verwys na die Europese deel van [[Turkye]].
 
{{Normdata}}
[[Kategorie:Geskiedenis van Bulgarye]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Griekeland]]
[[Kategorie:Geskiedenis van die Republiek van Noord-Masedonië]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Turkye]]
[[Kategorie:Geskiedenis van die Republiek van Masedonië]]
[[Kategorie:Masedonië]]
[[Kategorie:Ottomaanse Ryk]]