Verskil tussen weergawes van "Humiditeit"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k (Replacing deprecated latex syntax mw:Extension:Math/Roadmap)
 
Die persentasie waterdamp in lug by 100% humiditeit = <math>\%H_2O = \frac{p^*_{H2O}}{P_{atm}}</math>
 
Die dampdruk van water by 30 °C is 4.242 kPa(a) {Uit [[Water_(data)#Stoomtabel|stoomtabelle]]}
 
Omdat ons by Durban is, is die atmosferiese druk = 101.325 kPa
 
Dus, wanneer humiditeit 100% is, is die waterdamp in die lug = 4.242/101.325 = 4.19%
 
Die werklike humiditeit is egter 50%. Dus is die persentasie waterdamp in die lug = 4.19% &times; 50% = 2.09%
 
Anonieme gebruiker