Verskil tussen weergawes van "Sneeuplankry"

6 grepe verwyder ,  13 jaar gelede
opgeknap
(nuwe artikel)
 
(opgeknap)
[[Image:White-Snowboard-With-Bindings.jpg|thumb|right|250px|'n Sneeuplank]]
'''Sneeuplankry''' is 'n winter[[sport]] waar mens met 'n plank van 'n sneeubedekte berg afgly. Die sport is oorspronklik afgelei van [[branderplankry]]. OoitOorspronklik het mense 'n plank onder hul voete met diehul handhande vasgehou en sodoende deur sagetesagte poeiersneeu probeer gly. Die sport het in die tussentyd baie verander en sneeuplankry is tans 'n gewilde wintersport en word ook in vele film goedgunstiglik uitgebeeld. Behalwe op berge kan mens ook op 'n spesiaal daarvoor voorbereide [[piste]] gaan sneeuplank ry.
Inmiddels het daar al veel verander: Sneeuplankry is 'n hippe wintersport, met veel films waarin Sneeuplankry aangeprys word. Behalwe op berge kan mens ook op 'n spesiaal daarvoor voorbereide [[piste]] gaan sneeuplank ry.
 
Die sport het baie entoesiastiese deelnemers regoor die wêreld.
Sneeuplankry is 'n sport, maar vir sommige is dit méér: 'n lewe, 'n manier van bestaan.
 
== Enkele "truuks" ==
* "180 spin": Jy springSpring in die lug en maak 'n halwe draai in jou lengte.
* "Frontflip": 'n ''salto'' vooroor in dieVoor-oor lugbollemakiesie.
 
 
28 939

wysigings