Verskil tussen weergawes van "Kaunas"

36 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:House of Perkūnas, Kaunas, Lithuania - Diliff.jpg|duimnael|links|Die Gotiese Perkūnashuis is oorspronklik deur Hanseatiese kooplui gebou en het tussen 1440 en 1532 hul kantore gehuisves]]
[[Lêer:Vytauto Didžiojo karo muziejus (aut. A. Užbalis).jpg|duimnael|links|Vytautas die Grote-oorlogsmuseum]]
[[Lêer:Kaunas - Old Town - panoramio.jpg|duimnael|links|Vilniaus gatvė (Vilniusstraat) in die historiese middestad is die oudste straat in Kaunas. Dit is tans 'n voetgangerlaan en gewilde winkelstraat]]
Gedurende die [[Middeleeue]] het Duitse immigrante hul stempel op Kaunas afgedruk. Die stad was die spilpunt vir Litaue se buitelandse handelsbetrekkinge wat onder meer op die Oosseegebied gefokus het. So word hier sakrale en wêreldlike boukuns aangetref wat kenmerkend vir dié streek is.<ref>Joachim Rogall (red.): ''Deutsche Geschichte im Osten Europas. Land der großen Ströme: Von Polen nach Litauen''. Berlin: Siedler 1996, bl. 490</ref>