Verskil tussen weergawes van "Kaunas"

100 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
'''Kaunas''' ([[Russies]] ''Ковно'' - ''Kowno'', [[Wit-Russies]] ''Коўна'' - ''Kouna'', [[Pools]] ''Kowno'', [[Duits]] vroeër ook ''Kauen'') is die naasgrootste stad van [[Litaue]] met 'n oppervlakte van 157 vierkante kilometer en 'n bevolking van 286 763 (vroeg in 2019). Kaunas is die administratiewe sentrum van die gelyknamige gewes ([[Litaus]]: ''Kauno apskritis'') en sowat 100 kilometer wes van die Litause hoofstad [[Vilnius]] by die samevloeiing van die [[Nemunas|Nemunas-rivier]] (Duits: ''Memel'') en die [[Neris|Neris-rivier]] geleë. Sommige buurte het op heuwels ontstaan, die historiese stadskern is nogtans in laer terrein geleë. Sowat 93 persent van die bevolking is etniese [[Litauers]] wat van Kaunas die "mees Litause" stad in die land maak.
[[Lêer:House of Perkūnas, Kaunas, Lithuania - Diliff.jpg|duimnael|links|Die Gotiese Perkūnashuis is oorspronklik deur Hanseatiese kooplui gebou en het tussen 1440 en 1532 hul kantore gehuisves]]
[[Lêer:Vytauto Didžiojo karo muziejus (aut. A. Užbalis).jpg|duimnael|links|Vytautas die Grote-oorlogsmuseum]]