Verskil tussen weergawes van "Slapskyf"

114 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (thumb → duimnael)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
[[Lêer:Floppy disk 5.25 inch.JPG|duimnael|'n Slapskyf]]
'n '''Slapskyf''' is 'n databergingmedium wat bestaan uit 'n dun, slap magnetiese medium wat in 'n vierkantige/reghoekige plastiekomhulsel verpak word. Slapskywe is deurby [[IBM]] in 1967 deur Alan Shugart uitgevind en was oorspronklik 8 duim/200mm groot. Die eerste persoonlike rekenaar wat n slapskyf leser gehad is in 1981 deur IBM vervaardig.Later is ook 'n 5¼ duim/133⅓ mm skywe vervaardig en meer onlangs die algemene 3½-duim / 90 mm [[stiffie]]. Slapskywe was sedert die middel van die sewentigerjare tot in die laat negentigs 'n gewilde medium vir databerging. Alhoewel slapskywe steeds 'n beperkte gebruik geniet, is USB-skywe, CD-ROM's en DVD-ROM's tans meer algemeen.
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker